Ek is vandag in bietjie van 'n somber bui. Ek weet nie eers regtig of ek wil praat daaroor nie. En tog blog ek daaroor so obviously wil ek. Miskien is dit goed om nie te veel te dwell hier op nie. So nou en dan tel ek van daardie aarts-waarhede van die lewe op. En een van hulle het my geleer wanneer dit tyd is om jouself op te tel en besig te hou met iets. Dis nou so 'n tyd. Ek gaan nou huis toe...
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment