Thursday, April 24, 2008

Die rooi jellybaby

Vanoggend op my pad werk toe vang my oog 'n rooi glinster op die sypaadjie. 'n Rooi jellybaby lĂȘ en bak in die son, soos 'n vis uit die water. En ek dink, "Rooi Jellybaby, hoe het jy daar gekom?" Wat is jou storie?".
 
Een van die lewe se klein misteries, daardie arme rooi jellybaby.
Hmm...

Wednesday, April 23, 2008

Silent rage...

Ek is kwaad. Angry.
With nowhere to go...

Thursday, April 17, 2008

Vandag

Ek is vandag in bietjie van 'n somber bui. Ek weet nie eers regtig of ek wil praat daaroor nie. En tog blog ek daaroor so obviously wil ek. Miskien is dit goed om nie te veel te dwell hier op nie. So nou en dan tel ek van daardie aarts-waarhede van die lewe op. En een van hulle het my geleer wanneer dit tyd is om jouself op te tel en besig te hou met iets. Dis nou so 'n tyd. Ek gaan nou huis toe...