Vanoggend op my pad werk toe vang my oog 'n rooi glinster op die sypaadjie. 'n Rooi jellybaby lê en bak in die son, soos 'n vis uit die water. En ek dink, "Rooi Jellybaby, hoe het jy daar gekom?" Wat is jou storie?".
Een van die lewe se klein misteries, daardie arme rooi jellybaby.
Hmm...
No comments:
Post a Comment